Not currently online

A man who is currently single and looking for a man

My Vitals:

Age: 33, Height: 5' 01" (155 cm), Body Type: average, Ethnicity: white / european

Where I Live:

 SOUTH AFRICA  >>  Gauteng  >>  Pretoria  >>  Rayton

advertisement

RequestADate Listing

Hou van fliek, tenpin bowling, en DVDs saam kyk, en tyd saam met iemand spesiaal te spandeer. Eks n ou wat iemand baie kan bederf, en is baie romanties. Is ook nogal n skaam ou. As jy nog wil weet vra gerus. Ek rook nie, en drink sosiaal. Soek graak n ou wat baie betroubaar is, wat respek het vir my, iemand mooi gebou en n ou wat baie manlik is. Soek nie n ou wat rook of regtig baie drink nie, en wat nie oorbelle dra nie. Eks nie regtig mal oor porn of sex movies nie. En asb ouens wees jou self en ordentlik. Die nice ouens wat belangstel mag my add op facebook mxit, en mag vir my E-mail en kyk hoe dit uit werk, en sal kan gan. En gesig fotos

Communities this member belongs to: (manage communities)

General Description

My Details

I'm looking for